• Tutoring Afrikaans
  • Hier sal vraestelle , lesplanne, hulpmiddels, werkkaarte en ander Afrikaans EAt hulpmiddels beskikbaar wees teen bekostigbare pryse. Daar is altyd ‘n nood vir relevante materiaal en altyd ‘n te kort daaraan. Ek is self ‘n onderwyser en ken die druk waaronder ons moet werk, die uitkomste wat bereik moet word en dan bo en behalwe dit is dit nog vraestelle opstel. Daar is net nooit genoeg tyd nie. Ek wil graag help. Al kan ek jou werk net ‘n tinsel ligter maak sal my hart skaterlag.Ek weet nie hoekom ek hierdie moet verander nie, maar ek tik sommer nou snert hier want ek moet….

Puik Produk!

Baie volledige powerpoint met mooi skyfies.
Maak my voorbereiding vir klas baie makliker.
Dankie vir vinnige flink diens!

Madeline Kruger- December 4, 2023 Letterkunde terme – pptx

begripstoets

HI . Daar is baie spelfoute in die stuk. Volgens CAPS moet die begripstoets 500 tot 600 woorde wees. Daar is geen aanduiding watter vlak (Barret se taksonomie) die vrae is nie. Ek weet of julle iets daaraan kan doen nie
dankie

C Bowers- January 28, 2023 Graad 10 – begriplees vraestel

Useless

I'm so dissapointed in these papers I bought. Waste of money

Cheryl Bell- November 19, 2022 Graad 8 Taal

1

resource received was not the same as the one viewed. The resource was not a begripstoets

Fatima Fakier- September 16, 2022 Graad 10 – begriplees vraestel

I have updated the resource.

Chantelle pienaar - February 22, 2022

4 star

Good quality. i would recommend it.

A van Zyl- September 16, 2022 Voegwoorde

Thank you

Chantelle pienaar - October 25, 2021

Not what I expected.

The content is there, however, very short and brief test on the book. I expected more.

Nagelique Wallace-Henning- September 16, 2022 Spring – Fanie Viljoen – Toets

Ms IS

Ook oulik veral vir my gr 10 maar kan maklik
aangepas word

Ineke Stumke- September 16, 2022 Opsomming – Afrikaans – EAT –

So dankbaar vir jou .

Chantelle pienaar - June 21, 2021

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.