x2 Maaltafels vasvraspeletjie
FREE
Resource Description
Hierdie hulpbron is nie Graad spesifiek nie en kan dus gebruik word vir enige leerder/s of klas wat sal baat by ‘n vinnige maaltafels hersiening.
Dit is ‘n PowerPoint program wat telling hou van die regte en verkeerde antwoorde. Dit sluit in 0x2 tot 12×2
Jy gaan ‘n sekuriteits waarskuwing kry om die Macros te aktiveer. Die program sal nie werk as dit nie geaktiveer is nie.
Na die speletjie gespeel is kan jy net uit PowerPoint gaan en kliek op “Don’t save”. Dit is dan reg vir die voglende rondte!
Indien jy hou van wat jy sien en dit werk op jou rekenaar, kan jy gerus uitkyk vir die paket wat al die maaltafels insluit sowel as ‘n gemengde maaltafels program.