Woordeskat vir beginners
R34.93
Resource Description
98 A4-bladsye in kleur – as individuele jpg-blaaie gestoor sodat jy jou eie samestellings of skyfievertoning kan skep. Dit sluit die alternatiewe lettervorming van y en k in.
Daar is 4 skyfies per Afrikaanse enkelklank (sluit dus c, q, x, z uit). Plaas die 4 skyfies op ‘n A4-bladsy en bind in ‘n boekie. Teken jouself of plak ‘n “selfie” op die voorblad.