Wiskunde Woordeskat
R15.21
Resource Description
157 Wiskunde woorde op ongeveer 52 A4-bladsye (3 woorde per bladsy).
Gebruik hierdie flitskaarte om as by- of opskrifte in die wiskunde hoekie te dien.
Trek ‘n kaart en kyk of julle die woord kan beskryf/verduidelik en sif deur die woorde totdat daar slegs ‘n paar flitskaarte op die wiskunde muur oor is.