Wiskunde speletjie vir Graad R – 1: Tel speletjie
Wiskunde speletjie vir Graad R – 1: Tel speletjie
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders se getalherkenning te ontwikkel en in te oefen deur middel van speel.
Die taal van die speletjie is irrelevant, want leerders sien slegs syfers en prente.
PDF het ‘n verduideliking by van hoe die speletjie werk. PDF beskikbaar teen R15.