Wiskunde speletjie vir Graad R – 1: Donut speletjie
Wiskunde speletjie vir Graad R – 1: Donut speletjie
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie interaktiewe spel is perfek om leerders se getalbegrip te ontwikkel, asook getalherkenning.
Die taal van die speletjie is irrelevant, want leerders sien slegs syfers en prente.
PDF het ‘n verduideliking by van hoe die speletjie werk. PDF beskikbaar teen R15.