Wiskunde Plakkate. Stappe in probleemoplossing. HVDMPM (BODMAS). Sleutelwoorde. Bewerkbaar. CCC
R46.00
Resource Description
Hierdie plakkate toon die 6 stappe om wiskundeprobleme op te los en die sleutelwoorde om ons tel help dekodeer wat ons moet doen in ‘n woordsom. Kies die styl wat jy graag wil gebruik. Druk eenvoudig in die grootte wat jy wil hê en lamineer. Ek het gebruik gemaak van my ‘Cool, Calm and Collected’ klaskamer tema kleure. Kyk in my winkel vir meer in hierdie tema.
Hierdie produk is slegs vir enkelklasgebruik en mag nie aan ander versprei word nie.