Wiskunde langdeling Graad 4 tot 7 maklik gemaak
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
In hierdie dokument word langdeling stap-vir-stap uiteengesit.
Dit dien as ‘n remediërende hulpbron vir enige leerders (graad 4 – 7) wat nog sukkel om die stappe van langdeling te verstaan en onder die knie te kry.
Sodra leerders die stappe deeglik deurgewerk het, behoort hul die patroon van langdeling vinnig te snap.
Oefening in langdeling maak dit selfs nog beter!