R34.50

Resource Description

Assessering: Kwartaal 2 – FAT 2
ONDERWERPE: Telgetalle, Getallesinne, Optel, Aftrek, Vermenigvuldig, Afronding, Onbekendes, Woordprobleme
Hierdie is die tweede formele assesseringstaak/toets van kwartaal 2. Die vraestel het ’n verskeidenheid vraagtipes en bestaan uit 50 punte. Vraestel dien ook as goeie hersieningsoefening. Ingesluit is ’n memorandum. Die formaat is MS WORD en dus ten volle wysigbaar. Laai gerus my Gr. 4 hoofstukke, tafeltoetse en ander assesseringstake af.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.