Wiskunde Graad 10 – 12 Hulpboek
R172.50
Resource Description
Wiskunde konsepte wat stap vir stap verduidelik word met genoegsame voorbeelde. Elke voorbeeld word stap-vir-stap gewys en bespreek. Ek maak gebruik van kleur sodat leerders die proses wat gebruik word maklik kan volg. Die boek is opgestel deur myself, diagramme is deur myself opgestel in MS Word.
Die boek bestaan uit 98 bladsye wat die volgende tema’s dek:
Getallestelsels
Getalpatrone
Getallelyne
Eksponente
Faktorisering
Kwadratiese vergelyking
Aard van wortels
Linnere vergelykings
Lineere ongelykhede
Logaritmes
Funksies en inverses
Verskil tussen vierkante
Som en verskil tussen derdemagte
Vergelykings met wortels