R69.00

Resource Description

In die PowerPoint-skyfie verduidelik ek al die verskillende werkwoorde wat ons kry:

– Hoofwerkwoord: Oorganklik/Onoorganklik
– Koppelwerkwoorde
– Deeltjiewerkwoorde
– Hulpwerkwoorde van tyd, vorm en wyse.

Elkeen bevat ‘n verduideliking, voorbeelde en dit kan verder aangepas word om by jou unieke klas en leerders te pas. Die PowerPoint is kleurvol, kreatief en die voorbeelde bevat onderwerpe waarmee leerders kan identifiseer. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.