Werkboekie: Graad 4 Afrikaans HT of EAT Kwartaal 4 (2023) – 1
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Werkboekie 1: Graad 4 Afrikaans HT of EAT Kwartaal 4 (2023)
Streng belyn en gebasseer op die 2023/2024 JOP
Bestaan uit 39 bladsye met ‘n mengsel van werkkaarte en taalreëls.
Leesteks: Brief ook ingesluit (Week 1 – 2 JOP)
Die volgende konsepte is in die boekie gedek:
Meervoude reëlkaart
Meervoude werkkaart
Idiome
Lettergrepe reëlkaart
Lettergrepe werkkaart
Sinonieme en Antonieme reëlkaart
Sinonieme en Antonieme werkkaart
Een woord vir…
Deelteken
Idiome
Lettergrepe
Klankgrepe
Trappe van vergelyking
Geslag
Alfabetiese volgorde
Homofone en Homonieme reëlkaart
Homofone en Homonieme werkkaart
Sinsoorte
Direkte en indirekte rede
Ontkenning
Verkleiningreëls en werkkaart
Voorsetsels
Selfstandige naamwoorde: Eienaam + Soortname
Selfstandige naamwoorde: Geslag
Antwoordbladsye
Alle ander taal- en skryfkonsepte sal in opvolgende boekies ingesluit word.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU. DIT MAG GEENSINS OP SOSIALE MEDIA VERSPREI WORD NIE.