Voer die padda- Artikulasie van die s-klank op woordvlak
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Benoem die prentjie op die vlieg se lyf. Plaas nou ‘n balletjie klei op die vlieg en slaan hom plat. ‘n Vinnige, prettige speletjie om die s-klank aan die begin-, middel- en eindposisie van woorde in te oefen.