Verskeidenheid AKTIWITEITE om JOU ouditiewe OPDRAG video aan te vul met visuele materiaal
R51.75
Resource Description
Hierdie hulpmiddels vul jou bonus Ouditiewe vaardighede videoaan deur ‘n verskeidenheid opdragte wat visueel en ouditief ingeskerp kan word. Jou kind gaan oefen om die eerste keer te luister en opdragte met sukses te voltooi. Die BONUS video is prettig en kleurvol EN die hulpmiddels pas alles mooi in by die video om die leermateriaal te herhaal en in te skerp. Jou kind gaan “kamma-kamma” deur sy/haar hele dag se roetine, van oggend tot aand en al die belangrike opdragte saam doen. Om die eerste keer te luister na ‘n opdrag is ‘n vaardigheid wat jou kind baie gaan help later in sy/haar lewe. Boonop gaan dit juffrou/mamma se lewe ook BAIE makliker maak.