Vereenvoudiging van konsonantkombinasies /l/ STORIE
R35.65
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n ekspressiewe aktiwiteit. Vertel die eenvoudige storie vir die kind waarna hy dit dan moet terugvertel.
Aktiwiteit 1
Skyfie #1: Hierdie is Klasie. Hy bly in ‘n groot bos.
Skyfie #2: Klasie sien ‘n slang
Skyfie #3: Klasie kruip agter ‘n klip weg.
Skyfie #4: Die slang seil weg.
Aktiwiteit 2
Rangskik die prentjies in die regte volgorde.