Twee punterame vir kreatiewe skryfwerk (opstel en paragraaf)
Punterame vir kreatiewe skryfwerk: ‘n hulpmiddel vir die leerder en die onderwyser.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die opstel-punteraam help die leerder om self al die belangrike fasette van sy/haar opstel/storie na te gaan (Ja/Nee) terwyl hulle voorberei, skryf en afsluit. Die derde kolom is dan vir die onderwyser om die opstel te merk.
Die paragraaf-punteraam is ‘n korter/vinniger weergawe van die raam.