Trigonometriese Verhoudings Plakkaat
R46.00
Resource Description
Klaskamer plakkaat wat handel oor trigonometriese verhoudings sin, cos en tan.
Die plakkaat is kleurvol, en maklik om te verstaan.
Dit sluit ‘n skets in van ‘n reghoekige driehoek wat aandui teenoorstaande sy, skuinssy en aangrensede sy.