Toets 3
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is nog ‘n toets oor enige iets wat met priemgetalle te doen het. Die toetsie is net ‘n aanvulling van toets 1. In hierdie toets kan die onderwyser/ouer kies dat die leerder ‘n sakrekenaar gebruik of nie. Dit verryk die leerder se kennis oor die onderwerp.