Telgetalle – Deel 1 Graad 6 Graad 7
R63.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie PowerPoint is deel 1 van 2.
Die volgende word omvattend verduidelik met voorbeelde en oefeninge by.
Plekwaarde, negesyfer getalle, lees en skryf as woorde en syfers.
Uitgebreide notasie,
Vergelyk en rangskik getalle.
Afronding tot die naaste, 5 – 10 – 100 – 1000
Telgetalle en natuurlike getalle
Eienskappe van getalle – eienskap van 0 en 1, distributiewe – assossiatiewe en kommutatiewe eienskappe, volgorde van bewerking.
Berekeninge – kolom metode vir optel en aftrek, kolom metode vir vermenigvuldig, lang en kort deling.