Taalstrukture en -konvensies [20 Punte] – Pikkie en Frikkie
R32.60
Resource Description
Laai hierdie hulpbron af om taalstrukture en -konvensies te toets.
Vrae is gebaseer op een prent wat gaan oor twee pikkewyne gaan.
Hierdie hulpbron bevat:
- Een PDF-dokument (om te kopieer)
- Een Word-dokument (om te verander soos jy wil)
- Spotprent om te gebruik
- Memorandum
Taalvrae:
- Leestekens
- Indirekte rede
- Woordsoort
- Antoniem
- Voegwoord
- Voornaamwoord
- Intensiewe Vorm
- Onkennende Vorm
- Voorsetsel
- Meervoud
- Verlede Tyd
- Toekomende Tyd
- Trappe van Vergelyking
- Verkleining
- Versamelnaam