Taalstrukture en -konvensies [20 Punte]
R36.23
Resource Description
Laai hierdie hulpbron af om taalstrukture en -konvensies te toets.
Vrae is op twee spotprente gebaseer op die tema van beurtkrag.
Hierdie hulpbron bevat:
- Een PDF-dokument (om te kopieer)
- Een Word-dokument (om te verander soos jy wil)
- Memorandum
Taalvrae:
- Voorsetsel
- Werkwoord
- Verlede Tyd
- Onkennende Vorm
- Oortreffende Trap
- Lydende Vorm
- Meervoud
- Indirekte Rede
- Antoniem
- Verkleinwoord
- Leestekens
- Intensiewe Vorm
- Vraagsin
- Voegwoord
- Sinsoort