Taaloefening
R11.50
Resource Description
Die Taaloefening handel oor woorde wat eindig op ‘n D of T
asook woorde wat met ‘n F of V geskryf word.
Daar is wenke om hierdie woorde te identifiseer.
Hierdie oefening kan gebruik word vir hersiening of ekstra werk vir leerders.