Taal Woordsoek
Leerders moet taalvrae beantwoord en daarna hulle antwoorde in ‘n woordblok soek. Slegs die antwoorde sal in die Woordblok wees daarom moet hulle antwoorde korrek wees.
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Taalvrae wat die volgende insluit: meervoude, verkleinwoorde, trappe van vergelyking, antonieme, sinonieme, teenoorgestelde geslag, telgetalle, afkortings en vertaling van Engels na Afrikaans. Leerders moet taalvrae beantwoord en daarna hulle antwoorde in ‘n woordblok soek. Slegs die antwoorde sal in die woordblok wees daarom moet hulle antwoorde korrek wees. Sluit memorandum in.