R69.00

Resource Description

SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6:   Geografie Toets Kwartaal 3 (2024)

Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)

Sluit die volgende in:

Totaal:  40 punte

Brongebaseerde vrae

Paragraaf tipe vraag ingesluit.

Nasienriglyne ingesluit.

Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.

Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.

Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.

Ekstra klimaatgrafiek oefening en Hoe om ’n klimaatgrafiek te lees

Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.

In Word en PDF formaat

Also available in English!

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.