R69.00

Resource Description

SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6:   Geografie Toets Kwartaal 2 (2023)

Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)

Sluit die volgende in:

Totaal:   40 punte

Kwartaal 1:   Kaartvaardighede – 15 punte

Kwartaal 2:   Handel – 25 punte

 

Brongebaseerde vrae

Nasienriglyne ingesluit.

Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.

Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.

Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.

Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.

Additionele bronne om te help met toetsvoorbereiding.

In Word formaat vir onderwysers om te redigeer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.