SW 4 Geskiedenis Toets K2 2024
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4: Geskiedenis Toets Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 25 punte
Kwartaal 1: Plaaslike Geskiedenis – 10 punte
Kwartaal 2: Leer van Leiers – 15 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag ingesluit.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Bykomende oefening om te oefen om ‘n paragraaftipe vraag te beantwoord
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring
Twee afsonderlike toetse vir Mandela en Gandhi
In Word en PDF formaat
Also available in English!