STOMPI PPT les – Afrikaans
R34.50
Resource Description
Hierdie powerpoint bestaan uit 10 powerpoint skyfies en behandel die gebruik van STOMPI ten volle. Hierdie les kan gebruiik word vir Huistaal, eerste addisionele taal sowel as tweede addisionele taal leerders. Die les is geskik vir leerders van gr.5 – gr.9