Stappe vir woordsom oplossing
R11.50
Resource Description
Hierdie is ‘n plakkaat wat geprint kan word vir die leerders se boeke om hulle te help om woordsomme op te los.
Dit wys 6 stappe wat gevolg kan word om hulle te help.
Dit is kleurvol en maklik om te volg.
Dit is ‘n “secured” pdf file en kan nie verander word nie.
Baie dankie vir die aankoop van die plakkaat. Los asb ‘n review as jy hiervan hou. Nie net help dit my winkel nie, maar jy kry ook outomaties 10% afslag op jou volgende aankope.