SPEEL MET KLEI – TERAPIE AKTIWITEITE EN TUISPROGRAM VIR KINDERS WAT HAKKEL
R161.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Wat hierdie program behels:
Hierdie is ‘n interaktiewe program wat tydens terapie asook tuis gebruik kan word om die kind wat hakkel te help. Dit verduidelik eerstens wat hakkel is en watter tipe onvlothede in spraak kan voor kom, strategieë wat gebruik kan word, en dan sluit dit ook aktiwiteite in om dié strategieë wat gegee is te oefen. Laastens sluit dit aktiwiteite in vir negatiewe gevoelens wat ‘n kind mag ervaar teenoor verbale kommunikasie.