Handskrif: Spasies tussen woorde (Werksvelle en Video)
Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gegradeerde terapeutiese program en video. Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)
Sluit die volgende in:
Video opname: Spasies tussen woorde wanneer ons sinne skryf.
Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite.
Kan as ‘n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.