R103.50

Resource Description

Sosiale Wetenskappe graad 4 Kwartaal 1 Werkboek

Opsommings en aktiwiteite

Geografie: Plekke waar mense woon

Mense en plekke, Werk wat mense doen, geboue en waarvoor dit gebruik word, paaie en voetpaaie, bakens en roetes, mense en hulle behoeftes, hoe mense kry wat hulle nodig het.

8 Aktiwiteite

Geskiedenis: Plaaslike geskiedenis

Inligting uit prente, Inligting uit goed wat geskryf is, Inligting uit stories en onderhoude, Inligting uit voorwerpe. (Artikel verskil van engelse weergawe)

4 Aktiwiteite

Memorandum ingesluit

Druk-vriendelik – meestal swart en wit prente

Resource Reviews

Store reviews: ( 31 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.