R80.50

Resource Description

Die Geskiedenis Kontrole toets is opgestel om werk van kwaartaal 3 ( Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer, Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie, Kinderregte en – verantwoordelikhede en Nasionale Simbole) en kwartaal 4 (Inheemse genesing in Suid-Afrika, ‘n Paar moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings, ‘n Deurbraak in chirurgie en skakel tussen holistiese en Westerse vorme van genesing vandag) te assesseer.

‘n Nasienriglyn is bygevoeg.

Die toets se totaal is 40 punte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.