R34.50

Resource Description

Hierdie opsomming is kleurvol opgestel om leer vir die leerders makliker te maak.

Dit is opgestel uit die Platinum handboek en handel slegs oor kwartaal 3 se werk.

Die opsomming sluit die volgende onderwerpe in:

Eenheid 1: Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer

Eenheid 2: Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie

Eenheid 3: Kinders se regte en verantwoordelikhede

Eenheid 4: Nasionale simbole

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.