Sosiale wetenskap Graad 7 Kwartaal 3
R115.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie opsommings is volledig en kleurvol. Dit is opgestel uit Vandag handboek en bevat slegs kwartaal 3 se werk.
Inhoud:
Geografie
Onderwerp 3 » Bevolkingsgroei en verandering
Eenheid 1: Bevolkingskonsepte
Eenheid 2: Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed
Eenheid 3: Die wêreld se bevolkingsgroei
Geskiedenis
Onderwerp 7 » Kolonisasie van die Kaap in die 17de en 18de eeu
Eenheid 1: Inheemse inwoners van die Kaap in die 17de eeu
Eenheid 2: Nederlandse nedersetting
Eenheid 3: Gevolge vir die Holanders
Eenheid 4: Slawe aan die kaap
Eenheid 5: Die Vryburgers, en die immigrasie van die Hollanders en Franse Hugenote na die Kaap
Eenheid 6: Die uitbreiding van die Europese grense
Eenheid 7: Grondonteiening en die gevolge vir die inheemse bevolking