R92.00

Resource Description

SW graad 5 kwartaal 2 – Kleurvolle opsommings. Geografie-Eenheid 1 – Suid-Afrika van bo af , Eenheid 2 – Fisiese kenmerke, Eenheid 3 – Riviere, Eenheid 4 – Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite

Geskiedenis- Eenheid 1 – Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het, Eenheid 2 – Wonings en dorpies, Eenheid 3 – Landbou, gewasse en vee, Eenheid 4 -Sosiale, politieke en ekonomiese strukture, Eenheid 5 – Beeste was baie belangrik, Eenheid 6- Werktuie en wapens van yster en koper, Eenheid 7 – Kleiware, Eenheid 8- Ruilhandel, Eenheid 9- Godsdiens, medisyne en genesing, Eenheid 10- Jag

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

Goed opgesom

goed opgesom,kleurvol, en sal help om kind voor te berei

Jeannette Booysen - May 30, 2024

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.