Sosiale wetenskap Graad 4 kwartaal 3
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie opsommings is volledig en kleurvol. Dit is opgestel uit platinum handboek en bevat slegs kwartaal 3 se werk.
Geografie Eenheid 1 – Mense en kos, Eenheid 2 – Maniere van
boer, Eenheid 3 -Saaiboerdery, Eenheid 4 – Veeboerdery, Eenheid 5 – Ligging van
vernaamste saai-en veeboerderyge biede in Suid-Afrika, Eenheid 6 – Onverwerkte en verwerkte kos, Eenheid 7 – Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis
Geskiedenis Eenheid 1 – Vervoer op land – Diere, Eenheid 2 – Vervoer op land – Die wiel en die karretjie, Eenheid 3 – Vervoer op land – Waens en koetse, Eenheid 4 – Vervoer op land – Die fiets, Eenheid 5 – Vervoer op land – Die stoomenjin en trein, Eenheid 6 – Vervoer op
land – Die motorkar, Eenheid 7 – Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag, Eenheid 8 – Vervoer op water, Eenheid 9 – Vervoer in die lug