Skryftaak: E-pos
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Taak wat leerders die formaat en inhoud van ‘n e-pos leer. Dit gee ook ‘n voorstel van ‘n taak wat leerder aan hulself in die toekoms kan skryf en ‘n webblad wat dit vir hulle dan sal aflewer.
Dit is ‘n handige taak wat enige plek in die jaar ingewerk kan word.