Skryf van klanke tussen lyne (Werksvelle)
Resource Description
Gegradeerde terapeutiese program, vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met skryf in lyne en die oriëntering van klanke tussen lyne wanneer hulle skryf.Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)Sluit in:Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite vir vaslegging. Kan as ‘n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.
R92.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.