Skryf ‘n paragraaf
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Paragraaf is opgebou uit verskillende dele. As jy besef dat woorde saam ‘n sin vorm en sinne saam ‘n paragraaf vorm, kan jy die formaat vorm om ‘n goeie skryfstuk aanmekaar te sit. Oefen op kleinskaal voordat jy langer begin skryf.