R184.00

Resource Description

Multi-sensoriese aktiwiteite, speletjies en werksvelle om voorskoolse kinders vir formele skoolonderrig voor te berei. Die pakket fokus op die ontwikkeling van visuele en ouditiewe persepsie, fyn-motoriese vaardighede en getalbegrip.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad R.

Die pakket bestaan uit:

– Visuele persepsie
– Alfabet fyn-motoriese pret
– Beginklanke knypkaarte
– Getal knypkaarte
– Kleimatjies getalle en syfers
– Vorms knypkaarte 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.