Sinne, Klanke en Woorde
R28.53
Resource Description
Sinne vir die onderskeie klanke* – met werksvelle vir die enkelklanke en woordelyste.
Gebruik die werksvelle om die woordeskat aan te vul en ekstra ontwikkelingswerk te doen. Lees, soek, lei af, skryf woorde en sinne.
*a – z, dubbelklanke, tweeklanke, drieklanke
[92 Bladsye]
‘n Engelse opsie is ook beskikbaar.