Sigwoorde of Hoë-Frekwensie Woorde
Sale!
R11.59
Resource Description
Sigwoorde of Hoë-Frekwensie Woorde
Gebruik as flitskaarte.
Maak twee stelle om speletjies soos ‘snap’ te speel.
Pas los flitskaarte by heel velle.
Lamineer die velle en trek die woorde met witbordveselpenne na.
35 Bladsye
Baie dankie, Elani.
Juffer - October 18, 2021