R20.70

Resource Description

Hierdie “prenentation” in pdf-formaat verduidelik die verskillende selfstandige naamwoorde, naamlik:

·         Eienaam

·         Soortnaam

·         Versamelnaam

·         Stofnaam

·         Abstrakte selfstandige naamwoord

Dit bevat ook voorbeelde van elke soort s.nw. asook ‘n kort voorbeeld van hoe om die verskillende selfstandige naamwoorde in sinne te identifiseer.

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.