Selfstandige Naamwoorde PowerPoint
Resource Description
In die PowerPoint-skyfie verduidelik ek al die verskillende selfstandige naamwoorde:
– Soortname
– Eiename
– Abstrakte s.nw.
– Versamelname
– Massaname/stofname
– Maatname
Ek verduidelik wat elkeen is en daar is ‘n hele paar voorbeelde by elkeen gevoeg. Daar is ook ‘n interaktiewe storie wat leerders gaan help om al die verskillende tipes s.nw. te onthou.
Die PowerPoint-skyfie is interaktief, kleurvol en gebasseer op onderwerpe waarmee leerders kan identifiseer. Dit kan ook aangepas word om jou unieke klaskamer en leerders te akkommodeer.
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.