Rekeningkunde terme “Cheat Sheet”
R14.95
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Om rekeningkunde konsepte vir die eerste keer aan die leerders te verduidelik kan dalk baie oorweldigend wees. Hierdie “cheat sheet” verduidelik al die rekeningkunde terme wat volgens CAPS vereis word deeglik. Die “cheat sheet” kan vir die uitgedruk word vir die leerders om in hul boeke te plak sodat dit altyd naby is. Tracy’s Tips Tools and Tricks