R57.50

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Speech Fun / Spraakpret. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.

Resource Description

Kreatiwiteit is die sleutel tot sukses, in amper alles wat ons doen. Om kreatiwiteit in kinders se koester is ‘n geskenk wat hulle sal by bly vir die res van hulle lewens. Kreatiwiteit is ‘n geheime wapen wat ‘n kind (en vir jou) help om, om ‘n probleem te kan dink. Op te kom met nuwe idees wat nie noodwendig die norm volg nie.

Kreatiwiteit gee jou kind kans om hulle emosies te kan uit leef en help met jou kind se sosiale ontwikkeling. Kreatiwiteit is nie beperk tot kuns of musiek nie, dit is ook ‘n hoof bestandeel van wetenskap en wiskunde.

Wat kan my kind leer:
1. Kreatiwiteit.
2. Uitbrei van woordeskat.
3. Fyn motoriese vaardighede.
4. Skêr vaardighede.
5. Storie geheue.
6. Begin punt van vorm herkenning.
7. Oplettendheid.

Wat is ingesluit:
1. Prettige storieboek.
2. Vrae oor die storie.
3. Inkleur prente.
4. Kaarte om uit te sny en te gebruik as geheue oefening.
5. Kroon patrone en instruksies.

* Oulike kinder partytjie idee of klas aktiwiteit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.