Prente boek vir Klanke Graad 1
$1
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 1 moet baie prente soek en uitknip wat by klanke pas, hierdie boekie help baie daarmee. Klanke wat hierin verskyn is o, s, a, m, l, d, e, g, t, b, i, en h.
Die prente is nie bymekaar gegroepeer nie, en die maats moet dit steeds soek. Voor in is ‘n woordelys wat elke prentjie lys om dit vir mamma makliker te maak. Elke klank het tussen 7 en 9 prentjies.
‘n Tweede boekie sal vrygestel word wat die res van die klanke se prentjies sal bevat wat maats kan uitknip. Periwinkle’s Atelier