Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 – Praktiese taak (Stelsels om die Maan en Mars te verken)
R101.20
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Kwartaal 4 Praktiese taak: Stelsels om die Maan en Mars te verken
Volledige taak wat leerders in die klas kan uitvoer. Leerders word gevra om ‘n Verkenningsvoertuig (Rover) te ontwerp en te maak. Daar is ook vrae rondom die Praktiese taak om te beantwoord. Die Praktiese taak is opgestel volgens CAPS asook die aangepaste ATP.
Leerders sal dit geniet om te leer van hoe Verkenningsvoertuie (Rovers) werk en om een te bou.
Die Praktiese taak word volgens ‘n rubriek gemerk. Juis om die merk werk van die taak te verlig en te vergemaklik.