PLAASLIKE TOERISME GROEISTRATEGIE (PTGS)
Resource Description
Aan die einde van die les behoort leerder:
• Te verstaan hoe die strategie vir huishoudelike toerismegroei gebruik word as ‘n middel of meganisme om die fokus te bevorder om plaaslike Suid-Afrikaners aan te moedig om binne diegrense van hul eie land te reis.
• Die gevolgtrekking te maak dat Plaaslike Toerisme ‘n belangrike bydrae lewer tot die groei van die toerisme ekonomie van Suid-Afrika en ‘n basis vorm vir volhoubare groei en ontwikkeling van toerisme, veral in tye van wêreldwye onsekerhede.
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.