Pakket: Woordprobleme/Woordsomme
R20.49
Resource Description
55 A4-bladsye met verskeie soorte woordsomme – twee per bladsy [110 somme – 70 nuwes + die Woordprobleme elders].
Druk op weerskante van die bladsy en bind in ‘n hersieningsboekie. Jy kan natuurlik die somme apart uit knip en een-een behandel.
Die somme sluit die bewerkings optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling in.